© Simone Kauert Photography
Business Details
In die hartjie van Namibia in die Kalahari duine en kameelbome geniet ons, ons perde en vriende. Ons werk saam om die uithourit sport te groei en die liefde vir die sport en perde te vestig in die gemeenskap.
Kalahari Uithourit Klub (KUK)